skip to Main Content
CALL NOW! 082 557 1418

“Ek stap al ‘n lang pad met Daleen. Sy was oor die jare van onskatbare waarde vir my en my praktyk. Ek is verwys na Daleen deur ‘n ander oogkundige waarmee ek al my probleme wat ek in praktyk ervaar gedeel het (Sonja van Graan) en sy het gese sy ken die regte persoon wat my kan help!

Daleen het soveel jare se ondervinding in die Optometrie veld en daarby behou sy ook haar praktiese ervaring deur steeds in ‘n praktyke werk. Sy het my al bygestaan met byna al die aspekte van Praktyk bestuur- my personeel (aanstellings, opleiding ens.), voorraad aankope, finansiele sake en nog so baie meer as wat ek kan noem! In kort was Daleen vir my ‘n mentor oor die jare – met soveel wyse raad en aansteeklike entoesiasme! Ek weet nie wat ek sonder haar hulp sou doen nie!”

Back To Top